Atterbury Trust logo

Atterbury Trust jobs and careers

South Africa

About Atterbury Trust

Oor die afgelope drie dekades het Atterbury Trust met die hulp van ’n menigte wat graag gee, gegroei tot ’n welwillendheidsorganisasie wat hulp oor ’n breë front verskaf aan dié van ons wat dit werklik nodig het. Ons ondersteun Afrikaanse studente en opvoeding, verskaf geskenkte landbouprodukte aan hulpbehoewendes, maak seker behoeftige mense ontvang mediese sorg met waardigheid, help om Afrikaanse uitvoerende kunste en musiek vooruit te laat boer en bevorder hulpverlening in sorgbehoewende gemeenskappe. Atterbury Trust is net so sterk soos die somtotaal van ons netwerk, en ons is behoorlik geseënd om ’n rotsvaste groep medewerkende organisasies en weldoeners as vennote te hê in ons missie om drome waar te maak en hulp te verleen aan diégene wat dit die meeste benodig. Sonder jou hulp sou ons nie hierdie lewensveranderende werk kon doen nie.

Employees
11 to 50
Headquarters
South Africa

Jobs at Atterbury Trust

No open positions right now. Explore more companies on TheJobsMap.