Virseker logo

Virseker jobs and careers

South Africa

About Virseker

Virseker doen alles in Afrikaans. Dis hoekom ons jou as Afrikaanse verbruiker versekering in jou eie huistaal bied – verstaanbaar en lekker! Jou versekering, jou mense, jou taal. Behalwe vir Afrikaanse diens, gee ons 'n gedeelte van ons polishouers se versekeringspremies aan die Virseker Trust – teen geen ekstra kostes uit hul gatsak nie. Hier sal opvoedingsake wat die Afrikaanse gemeenskap na aan die hart lê ondersteun word. Gaan loer in by ons webwerf om te sien waarmee die Virseker Trust besig is. Geniet ook sommer 'n koppie boeretroos terwyl ons jou e-versekeringkwotasie uitwerk! Virseker is ‘n produk van Auto & General Versekeringsmaatskappy Beperk, ‘n gemagtigde Versekeraar en Finansiele Diensverskaffer. Enige verwysing na "ons", "deur" of "met" verwys na Auto & General.

Employees
11 to 50
Headquarters
South Africa

Jobs at Virseker

No open positions right now. Explore more companies on TheJobsMap.